Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE musiek-ikoon Karen Zoid tree op Vrydag 11 Februarie op by Kleinevalleij op Wellington.Hekke open om 18:00 en die konsert begin om 20:00.Kaartjies is R80 per persoon. Vir enige navrae, skakel 021-873-0075.
DIE musiek-ikoon Karen Zoid tree op Vrydag 11 Februarie op by Kleinevalleij op Wellington.
Hekke open om 18:00 en die konsert begin om 20:00.
Kaartjies is R80 per persoon. Vir enige navrae, skakel 021-873-0075.
More News