Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Valentynsdans

Valentynsdans
 
2011-02-10


DIE Pauw Gedenk Primêre Skool bied op Vrydag 11 Februarie ’n Valentynsdans aan te Wellington Hoërskool.
Die Unity Brass Band sal die gaste met musiek vermaak.

Kaartjies is R80. Vir navrae, kontak die skool by 021-873-2401.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za