Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Regshulp beskikbaar

Regshulp beskikbaar
 
2011-02-17


DIE Regshulpkliniek, van die Universiteit van Stellenbosch bied gratis regsdienste aan behoeftiges. Hulle het nou ook satellietkantore in Franschhoek en Klapmuts waar hulle een keer per maand besoek aflę.

Die Regshulpkliniek help met probleme soos uitsettings, egskeidings, arbeidsdispute en skuldverligting.

Hul kantoor in Franschhoek is die eerste Maandag van die maand oop vanaf 09:00 by die Lord’s Acre Centre (Archie se kerk) in Groendal.

Om ’n afspraak te reël, skakel 021-808-3600 of 021-808-3696.

Die satellietkantoor in Klapmuts by die Klapmuts-sportterrein is elke tweede Donderdag van die maand vanaf 09:00 oop. Skakel 021-875-5111 vir ’n afspraak.

Vir verdere inligting, stuur ’n e-pos na rhkadmin@sun.ac.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za