n VERGADERING om die nuwe Verblyfsregswet vir plaasbewoners te bespreek, word Sondag om 14:00 in die Paarlse stadsaal aangebied deur die Departement van Landelike Ontwikkeling.
Kom leer meer oor jou verblyfsreg en watter beskerming die nuwe wet jou bied teen afsetting op plase en sę jou sę.
Gratis vervoer sal beskikbaar wees van die meeste landelike skole en van so ver as Saron, Gouda en Paardeberg.
Vir navrae oor busroetes, skakel May Carolissen by Drakenstein Munisipaliteit (021-807-6390).