Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2011-02-17


* Zuma het werkskepping aangemoedig met die opening van die Parlement! Nou wil die bure 50 mense uit werk uit baklei by Frater Square. Waar is die vakbonde wat die werkers moet beskerm? Koos
* Enigiemand kan sien hier kom ’n verkiesing. Hoekom nou skielik skuld afskryf? Daar kom seker nog sulke krismis... ag, verkiesingsbokse! JP
* KN Sekondêr en New Orleans Sekondêr julle A-kandidate het fantasties presteer! Baie geluk en voorspoed met jul studies!
* Ek ry daagliks die R45 pad van dood na Franschhoek - ongelukke gebeur weens geen wetstoepassing en motoriste gee nie om nie.
* Die polisie moet die skrootwerf onderkant H&H gereeld raid en sommer toemaak as hulle van WT se metaal daar kry. Diewe loop helder oordag met gesteelde goed na die skrootwerf voor die polisie se oë! JP
* Newton Primêr moet minder prag en praal vertoon en gebruik die geld reg! Newtonner
* As a long time resident of Northern Paarl, I can guarantee that the pet shop in School St has not been breeding for 30 years as he claims. And jealousy is not the factor here, but rather a place that is an eye sore.
* Troeteldiere geteel - daar hang ’n reuk in die lug by daai huis!
* Wees asb uiters versigtig as u geld deponeer by die FNB kitsbank by Paarl Mall. Dit het die gawe om soek te raak.
* Morsig en vuil is nie die woord nie by die Dal-stadion vir atletiek: die kleedkamers het naar gelyk ná die atletiek op ’n Dinsdag - wat gaan met die kinders aan? Gedra hul soos barbare.
* Ons almal weet wie die Liggiefeesgeld gevat het, maar die vrou word nie vervolg nie. Bergrivierskool doen iets!




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za