Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteun Gim

Ondersteun Gim
 
2011-02-17


EK wil graag vir die persoon wat die brief “Skaam Gimmie” geskryf het, sê dat jy nou die verleentheid is. Paarl Gimnasium is ’n skool vol ryk en trotse herkoms.

As self ’n oud-leerder voel ek dat ons die skool moet ondersteun en nie oordeel nie.

Ja, die skool was die afgelope tyd in die koerant vir die verkeerde redes, maar ondersteun die skool en verstaan eers al die feite voor jy oordeel.

Trotse Gimmie 2002




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za