Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lazarus gaan tog weg!

Lazarus gaan tog weg!
 
2011-02-17


SOOS Lazarus van ouds staan hy voor my - 地 lang man - en vertel hoe ek net een blikkie verf vir hom moet borg, net R77 sodat hy sy projek kan klaar verf by 地 plaaslike onderneming in die Paarl.

En dan word ek nogal 地 kandidaat vir 地 gelukkige trekking deur Paarl Post.

Dis 地 pragtige storie en ek gee hom sowaar die geld - agterna hoor ek dis ou laai, oral bedel hy so 地 geldjie by die jammerhartiges, en gebruik die name van Taylor Signs en Paarl Post kwistig. Lazarus, gaan weg!

Ingeloop




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za