Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Broeder-twis by kerk

Broeder-twis by kerk
 
2011-02-17


DEESDAE is dit ’n algemene verskynsel dat gemeentelede van kerke in die Boland met mekaar haaks is oor morele waardes.

Wat die dominee betref - dit is on-Bybels om te skei en ook on-Bybels om die regstelsel te gebruik om broers en susters van die gemeente tot orde te dwing.

Ek glo ook die metodes van die beswaarde lede is onaanvaarbaar, maar hierdie geestelike leiers beskou hulself soms as onaantasbaar. Wat het geword van die Christelike leefstyl? Glo in die Bybel




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za