Leefstylkalender
2011-02-17
* Swangerskap. Februariemaand is Swangerskapbewustheidsmaand op die Nasionale Gesondheidskalender en ’n gratis inligtingsoggend vir die gemeenskap word deur Paarl Medi-Clinic aangebied op 18 Februarie vanaf 09:00 tot 12:30. Dit sluit in praatjies deur kraamspesialiste, uitstallers van swangerskap- en babaprodukte en gelukkige trekkings. Plek is beperk. Kontak Luzaan Bester by 021-807-8200 om te bespreek. * Oudstudente. Oudstudente van Bergrivier Sekondêre Skool word genooi na ’n vergadering op 24 Februarie om 19:30 in die skoolsaal. Die doel hiervan is die stigting van ’n oudstudente-vereniging. Kontak Nico Mettler by 082-498-4130 of by mettnico@gmail.com of Antoinette Hovestadt by 083-228-3672 of by ahovestadt@yahoo.com. * Creative. Join the monthly creative class at the Breytenbach Centre in Wellington on 24 February where the inspiring Jacolene de Haan will be presenting “Creativity through your heart”. Classes are free. RSVP with 082-575-3292 or 082-665-8388. * Bid. Wêreldbiddag vir Vroue word gevier op 3 Maart om 19:00 by Wellington-Noord NG Kerk Ontspanningsaal. * Reunion. A reunion party for all 2001 matriculants of Noorder Paarl High will be held on 4 March. For more information, contact Adri (Trout) Kulsen on or before 20 February on 072-476-6727 or adrikulsen@hotmail.com. * Stories. Die opening van Stories, ’n reeks reduksie-houtblokdrukwerke elkeen met sy eie verhaal deur Joshua Miles, vind plaas op Saterdag 19 Februarie om 11:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Kontak 021-873-2786
More
News
|