'Die Einstes'by Meul
2011-02-17
OP 25 Februarie om 20:00 kan die groep, Die Einstes, gesien word op die Ou Meul-teater se planke. Die groep bestaan uit Matthias Silbernagl, Thomas Theron, Pieter-Adriaan Stofberg (tjello) en Luca Hart (viool). Kaartjies is R40. Bespreek by Vicky by 083-564-0056.
More
News
|