Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiekgilde hou dans

Musiekgilde hou dans
 
2011-02-17


DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n dans op 26 Februarie om 19:00 met die orkes van Peter van Niekerk by Laerskool Noord-Eind.

Kaartjies is R30 vir lede en R40 vir nie-lede. Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za