Stalletjiehouers word uitgenooi
2011-02-24
DIE Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe vind vanjaar plaas vanaf 24 tot 26 Maart te Daljosafat-stadion in die Paarl. Groot getalle leerders sal deelneem, en mense wat middagetes wil verskaf, moet aansoek doen vir stalletjies teen 28 Februarie. Alle belangstellendes kan vir Myrtle Appollis by 021-872-4217/ 021-862-5594 of faks 086-659-7496, of Adam Bekeur by 083-276-2027 of faks 086-608-7737 kontak. .
More
News
|