Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Praatjie oor dementia

Praatjie oor dementia
 
2011-02-24


DIE eerste mediese inligtingspraatjie vir 2011 aangebied deur Paarl Medi-Clinic vind op 9 Maart plaas in die kleinsaal van die NGK Paarlvallei in Bothastraat om 09:30.

Die inligtingspraatjie sal handel oor dementia en Karen Borochowitz, direktrise van Dementia Suid-Afrika, gaan die spreker wees. Belangstellendes moet teen 4 Maart by Jacorie Visagie bevestig by jaco rie.visagie@mediclinic.co.za of by Luzaan Bester by 021-807-8200.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za