Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oud-Gimmie steeds vermis

Oud-Gimmie steeds vermis
 
2011-02-24


’n OUD-GIMMIE, François Strauss, het bykans drie weke gelede spoorloos verdwyn.

Strauss (27), ’n student by Pneumatics in Somerset-Wes, is op Vrydag 4 Februarie laas hiér gesien.

Hy het dié aand met sy ouers gepraat en gesê dat hy die volgende dag by Kogelbaai sou gaan branderplankry.

Dit is die laaste wat daar van hom laat hoor is.

Sedertdien het selfoonrekords aangedui dat hy die Vrydag van sy verdwyning in Prin­- ­glebaai was. Hierna is sy selfoon en bankkaart nie weer gebruik nie.Hy is na bewering onlangs in Hermanus opgelet.

Hy is die seun van Elsabé en François Strauss van Oranjestraat. Enigiemand wat weet waar François is, of hom dalk gesien het, kan 082-850-3736 skakel.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za