Sportdagboek
2011-02-24
SPORTFORUM * Alle sportklubs in die Paarl word daaraan herinner dat die Paarl Sportforum se algemene jaarvergadering op 8 Maart om 19:30 in die Hugenote Gemeenskapsaal plaasvind. Alle subskripsiegelde is vooraf betaalbaar. Vir meer besonderhede, skakel met Sammy Andrews by 082-305-1643. Nuwe sportklubs is welkom. *FUN RUN * The Oaks Preparatory School will be holding a fun run/walk (3km or 6Km) on Saturday 5 March at 07:30. The start and finish is outside the Paarl Cricket Club in Market Street. Entries will be taken from 06:30 on the day. The entry fee is R10 and for further details, contact the schools on 021-863-2222 or 021-873-5760. *KRIEKET * In Saterdag se Jive 20Twintig A-liga wedstryde pak Young Peoples vir Brakenfell, Paarl kom teen Stellenbosch en Distrikte te staan, Coronation speel teen Maties, Paarl-Oos speel teen Vredenburg en Saldahna en Wellington speel teen Van der Stel. *RUGBY * United Stones Rugbyklub bied op 4 Maart ’n dans by 2 Shotz aan. Skakel Abraham Mentoor by 021-873-1307 vir meer inligting. * Roses United speel eerskomende Vrydagaand op die CPUT-velde in Welllington teen Newtons in vriendskaplike wedstryde. Wedstryde begin 18:30. * Die Paarl Rugby Kode se algemene Klubvergadering word gehou op Woensdag 9 Maart om 19:30 by die Hugenote Gemeenskapsaal. Die spelrooster vir die 2011 seisoen sal gefinaliseer word. Vir verdere navrae, kontak die sekretaris by 082-731-4879. * Die WPRFU bied op 1 Maart ’n BOKSMART kursus by die Primêre Seunskool Paarl aan. Kursus begin stiptelik om 18:00. Vir verder besonderhede, skakel Gielie Bester by 072-198-1609. * Young Peoples Rugbyklub hou op 28 Februarie om 19:00 hul algemene vergadering en op 7 Maart hul jaarvergadering by die krieketklubhuis by Daljosafat. * Die Stellenbosch Rugbyakademie bied weer tydens die komende vakansie (1-6 April) ‘n rugby-vaardigheidskliniek, met wedstryde, aan vir o.13 tot o.19-spanne. Kontak Alie Brand by 021-88-77-432 of alie@stellenboschrugbyakademie.co.za. * Young Gardens se junior spanne oefen by Paarlzicht Primêr op Dinsdae en Donderdae (17:00). Die senior spanne se oefeninge het reeds begin op Daljosafat se E veld op Dinsdag en Donderdag om 18:00. Kontak Ivor van Schoor by 082-4322-966. * Violets het op 25 Februarie ’n hoenderbraai teen R35 by Jakobstraat 13. Kontak Ashley Raubenheimer by 079-767-6046. * Hillcrest Rugbyklub se vriendskaplike wedstryde: 26 Februarie, Eerste Rivier te Pelikaanpark en 12 Maart, Elsies Rivier te Pelikaanpark * Roses United se vriendskaplike wedstrydprogram is as volg: 5 Maart, Belhar. Op 12 Maart word ’n oefenkamp aangebied. * Skakel vir Stevie by 073-419-8476 oorAlbions se vriendskaplike wedstryde. *GOLF * The annual Amado Golf Challenge will be held at the Ceres Golf Club on 11 March. There are 18 four-balls available at R500 per person. Secure your sponsorship or four-ball by contacting M’Lani on 083-604-4037. *NETBAL * Die Paarl Netbalklub se oefeninge is op Maandag en Donderdag om 18:15 op die Zanddrift-bane. Alle belangstellendes kan Annelie Lucas by 083-377-2232 of Bennie Saayman by 083-462-6311 skakel. *SOCCER * Paarl Soccer Club will be starting soccer training for Juniors from 14 years and up every Tuesday and Thursday from 17:00 to 18:30 (except school holidays) at the Boy Louw Sports grounds. All juniors are welcome. Contact Tony Litchfield (084-515-1416) for more information. *SWIMMING The Greydogs Swimming Team will be hosting a Greydogs’ Downings Charity Swimming Gala on Saturday 5 March, at Beaumont Primary School in Somerset West. The different age categories are 7&8yrs, 9&10yrs, 11&12yrs and 13&14yrs. Email any gala queries to gala@greydogs.co.za, while general queries should be directed at lucy@greydogs.co.za or call Lucy Barlow on 082-637-7756. *BOOGSKIET Die Paarl Boogskiet-klub oefen elke Woensdag en Saterdag vanaf 15:00-18:00 by die Nelson Wine Estate. Vir meer inligting, kontak Louis by 021-870-1257 of 072-613- 7664.
More
News
|