Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Finale in rolbal

Finale in rolbal
 
2011-02-24


ALLE spanne in die BMW Besigheids-rolbaltoernooi moet op 1 Maart speel om die finale stand van die liga te bepaal.

Spanne het mekaar in die vierde ronde die stryd aangesę, en die uitslae was soos volg:

Groep A: A.T.S het Sasko met 16-12 gewen.Groep B: PWC het BMW 2 met 27-11 gewen.

Kontak Jurie Wessel (082-293-3568) oor die stand van sake.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za