Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl-Oos val vas

Paarl-Oos val vas
 
2011-02-24


DIE eerste krieketspan van Paarl-Oos het Saterdag die aftog geblaas teen Van der Stel in hul Jive Pro Twintig20-wedstryd en is in die 18de beurt almal uitgeboender vir net 95 lopies. Van der Stel het 127 (almal uit) aangeteken.

Wayne Minnies (3-0-25-2) en Garth Lewis (4-0-23-3) was die beste boulers vir Paarl-Oos en Kurt Julies (28 2x4) het goed met die kolf vertoon.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za