Paarliete presteer met toutrek
2011-03-03
In die WP/Boland Liga toutrekkompetisie wat die afgelope Saterdag by die Boy Louw-sportvelde aangebied is, het die Paarl-klub se 520kg en 480kg dogterspanne koning gekraai.
Die A-span het die 520kg afdeling gewen met die Paarl B-span in die tweede plek. Die Paarl-klub se seunspanne het die 480kg, 520kg, 560kg en 600kg afdelings gewen
More
News
|