Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2011-03-03


Ek verwys na die berig “Jaagtog is dief se moses” in Paarl Post van 24 Februarie. Ons was die gesin wat in die stilstaande voertuig gesit het en was erg geskok. Ons moet nou opdok vir gekuierde jaagduiwels wat nie versekering het nie. Ons motor het R28 000 se skade met ’n bybetaling van R4 500. Gaan die jaagduiwels die rekening betaal? Jacobie de Villiers
*Baie boere is skuldig aan oorvol voertuie, en werkers weer skuldig dat hulle reëls rondom vervoer nie gehoorsaam!
*Ons sien elke dag vragmotors met werkers op Rhebokskloofpad - waar is verkeerspolisie?
*Ashwill Olivier was die dag voor die ongeluk 21. Ons wil weet wie se skuld was dit. Die familie sal nooit kan vergeet nie - dit was moord.
*Boishaai het die Gimmies se seunspan geklop in die interskole swemgala - vir die 89ste keer in 89 jaar! Gim se meisies is wel sterker as HMS, maar Gim het nie gewen nie.
*Krieket: hoekom speel Gimnasium, Boys’ High & Paul Roos nie soos die ander skole in Boland nie?
*Farm transport is singled out unfairly. Municipalities, businesses, kids being taken on joy rides unprotected on bakkies, all under closed eyes of traffic officials.
*Julle wat die koperpype van aircons gesteel het. Ek het jul ID’s en gaan julle vang.
*Moenie hondjies langs die pad koop nie - hoe meer jy dit doen, hoe meer hondjies teel hulle om mee te smous.
*Meubelwinkels asb: ons betaal vir nuwe meubels, jul lewer gebruikte goed af. Lyk kliënte so dom?
*Die prostituut en haar pimp met baba in Denneboompad - kindermishandeling! Waar is die polisie - hulle ry daagliks vele kere verby die mense en doen niks!
*Graag wil ek weet hoekom jy jou sim-kaart moet rica. My nefie se duur foon waarvoor ek vyfduisend rand betaal het, is gesteel en niemand wil dit help opspoor nie - nie die polisie of die verskaffer nie!Wat van die Chinese wat in hul winkels slaap?



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za