Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Britte kry loesing

Britte kry loesing
 
2011-03-03


Die besoekende Engelse o.15 krieketspan West Glamorgan het verlede week in die Paarl kragte gemeet met Hoërskool Gimnasium se o.15 span en die wedstryd met 4 paaltjies verloor.

Vir die Paarliete het Johan Kemp 4 paaltjies vir net 19 lopies laat kantel en het JD Warne die beste met die kolf gevaar.

Die besoekers kon net 98 in hul toegelate 25 beurte aanteken waarop Gimnasium met 100/6 geantwoord het.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za