Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie vir flink diens

Dankie vir flink diens
 
2011-03-03


EK is die afgetrede dame van Groenleegte waaroor Paarl Post verlede week berig het, wie se bankkaart by ’n OTM in Noorder-Paarl deur diewe gekloon is, en daardie nag van R11 900 beroof is.
Graag wil ek vir Absa baie dankie sê vir hulle flink diens wat die saak so gou opgelos het. Elke sent is binne agt dae aan my terugbetaal.
In die besonder wil ek graag vir Tanya van Eyk van Absa Hoofstraat, Paarl, baie dankie sê vir haar vriendelike en professionele hulp.
Met sulke diens is dit lekker om na bykans 35 jaar steeds ’n kliënt van Absa te wees. Ek hoop die berig gaan ander kliënte waarsku om meer versigtig te wees.

Tevrede kliënt



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za