Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toekoms-seminaar

Toekoms-seminaar
 
2011-03-03


DIE Lighuis Familiekerk in samewerking met die radioprogram Kairos (Radio KC), bring Nadan Naidoo van Port Elizabeth dié naweek na die Paarl.
Naidoo, ’n praktiserende prokureur, het ’n boek geskryf met die titel “Do not die in the middle of your destiny”. Die program begin met ’n seminaar by Schoongezicht Restaurant Saterdag van 10:00 tot 14:00. Toegang is R100 en sluit middagete in. Sondag om 09:00 en 17:00 sal hy die spreker wees by Charleston Hill Sekondêr.

Skakel Anthony Africa by 082-374-7016.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za