Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Liefdesfees vir MIV

Liefdesfees vir MIV
 
2011-03-03


VRYDAG bied die kultuurorganisasie Kairos hul Liefdesfees by Butterfly House in Fairyland, Paarl, om 18:30.

Vanjaar se Liefdesfees word gehou ten bate van kinders wat deur MIV geraak word en by Butterfly House in Fairyland versorg word (’n inisiatief van Drakenstein Palliative Hospice). Aspirant-digters van Butterfly House, asook leerders van Bergrivier Sekondêr gaan hul eie gedigte voorlees.

Gaste sal vermaak word met Latynse danse en liefdesliedjies gaan deur Vicky Brink, Sydwell Beziek en susters Maryke en Felicity Kiran gesing word. Gaste word gevra om hul uit te dos in hul beste aandklere. Toegang is R30. Vir kaartjies of navrae, kontak 021-862-3636 of Petro by 076-304-9627.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za