CPUT hou karnaval
2011-03-03
DIE studente van CPUT Wellington vandeesweek karnaval. Vanaand is die Band Slam met vyf orkeste wat optree op die CPUT-sportvelde van 18:00 (braaidromme word verskaf). Die ster van die aand is rapper Jack Parow. Môre word vlotte gebou by die studentesentrum en Saterdag om 08:30 begin die vlotoptog, gevolg deur ’n braai by die studentesentrum.
More
News
|