Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dogter sterf, toe pa

Dogter sterf, toe pa
 
2011-03-03


’n BEKENDE Paarliet, Phillip (Sakkie) Marthinussen (72), leier van die Broadway Swingers dansorkes, is Donderdag oorlede, ’n dag nadat hy sy dogter aan die dood afgestaan het.

Sakkie se dogter, Eunice Mowzer (49) van Wesstraat, Wellington, is Woensdag onverwags oorlede aan ’n asma-aanval. Sy is dieselfde dag begrawe volgens Moslem-gebruik.

Sakkie, wat die afgelope twee jaar meestal bedlêend was, is Donderdag oorlede aan sy hart.

Die begrafnis is Saterdag om 09:00 by die huis in Riversidestraat en 10:00 in die Bethel Cong Kerk.

Hy word oorleef deur se vrou Naomi, agt kinders, 14 kleinkinders en 11 agterkleinkinders.

Eunice word oorleef deur haar man, Mohammed, drie dogters en ’n seun.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za