Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ingange verfraai

Ingange verfraai
 
2011-03-10


DIE Wellingtonse Verfraaiingskomitee in samewerking met Drakenstein Munisipaliteit beoog om al Wellington se ingange mettertyd te verfraai.

Jy kan help om Wellington se ingange meer verwelkomend te maak met jou ontwerpvoorstel.

Daar moet ’n deurlopende tema wees wat die aard en karakter van die dorp en omgewing weerspieël. Dit moet sigbaar en opvallend wees en ’n impak maak. Daarby moet dit weer- en diefstalbestand wees. Dit moet ’n permanente struktuur met die nodige landskappering daaromheen wees om ’n eenheid te vorm.

Belangstellendes kan hul voorstelle/sketse stuur aan wieps@ vodamail.co.za.

Marita van Tonder (voorsitter)




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za