Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Karnaval by St Albans

Karnaval by St Albans
 
2011-03-10


DIE St Albans Primêre Skool te Wellington hou hul jaarlikse karnaval met mallemeule op hul skoolterrein op Vrydag 11 en Saterdag 12 Maart.

Dit beloof ’n naweek propvol vermaak te wees vir oud en jonk met kunstenaars soos Emo Adams, Adagio en Limited Edition Drum Corps wat sal sorg vir goeie musiek.

Daar sal ook vele kosstalletjies, eetgoed en biertuin wees.

Die toegang is R25 (R15 vir kinders). Voorafverkoopte kaartjies is beskikbaar teen afslag vir R20 (R10 vir kinders) tot Vrydag 11 Maart om 17:00. Ritkaartjies is by die skool beskikbaar teen R8 per rit.

Vir bespreking van stalletjies, kontak die skool by 021-873-2441.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za