Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boogskieters skiet nasionaal

Boogskieters skiet nasionaal
 
2011-03-10


Ludick Nel, ’n graad 11 leerder van Hoërskool Gimnasium en lid van die Paarl Boogskietklub, gaan aan die begin van April aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Grahamstad deelneem.

Nel het verlede naweek tydens die Suidwes-Kaap se provinsiale kampioenskappe ’n goue medalje losgeskiet. Stiaan Mostert, ’n graad 8 leerder van Hoërskool Labori en ook ’n lid van dié klub, het ’n silwer medalje tydens dié kampioenskappe ingepalm.

Louis Nel, ook van die klub, gaan aan die einde van April aan die SA Meesterstoernooi in Port Elizabeth deelneem. Foto: Sieb Sieberhagen




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za