Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klapmuts-sportforum hou sportdag

Klapmuts-sportforum hou sportdag
 
2011-03-10


DIE Klapmuts-sportforum, in samewerking met die plaaslike sportkodes soos rugby, sokker en netbal, bied op 23 April hul eerste plaaslike uitkloppe te Klapmuts-sportterrein aan.

Spanne registreer teen R400 per span. Prysgeld van R3 000 per span kan gewen word.

Klubs wat belang stel moet H.Nel by 078-248-6836, John Jacobs by 073-044-1122 of Marco Snyders by 071-988-0729 bel teen 30 Maart. Die loting vind op 8 April by die klubhuis in Klapmuts plaas.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za