Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nog fietsaksie in die Paarl

Nog fietsaksie in die Paarl
 
2011-03-10


Vandag word die derde skof van die Tour de Boland weer vanuit die Paarl aangebied en môre word twee sirkelroetes in Paarl-Suid aangebied.

Hoofstraat sal Vrydagoggend vanaf 08:00 tussen Rose- en Concordiastrate gesluit wees. Verkeer sal ook by die Bergrivier Boulevard/Hoofstraat-verkeerslig gereguleer word asook by die Haarlemstraat-aansluiting by die Bergrivier Boulevard.

Die lang roete (5 keer) begin by De Oude Paarl Hotel, volg die Jan Phillips-bergpad, en keer via Pieter Hugostraat terug na Hoofstraat, deur Allemanstraat, Roodebergstraat en Ceciliastraat tot in Bergrivier Boulevard en via Haarlemstraat weer terug tot in Hoofstraat.

Die korter roete (20 keer) volg Hoofstraat (suidelike rigting), links in Bergrivier Boulevard, links in Haarlemstraat en weer terug tot in Hoofstraat.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za