Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2011-03-10


* Dance. Santa Paarl Valley presents a picnic dance on 25 March at 20:00 at Allandale Prison. The band Swinging Matadors will entertain guests. Admission is R60 per person. For tickets, contact Linda 073-303-5669 or Nola on 083-599-2138.
* Reünie. Daar word later vanjaar vir alle matrikulante van Bergrivier Hoërskool wat in 1981 gematrikuleer het, ’n reünie beplan. ’n Reëlingsvergadering word op 4 April by die skool gehou. Vir navrae, kontak Anthony Cavernelis by 021-873-5742, 083-447-0309.
* Paulus Joubert Sekondêr se matrikulante van 1996 beplan ’n reünie. Vir navrae, skakel Samantha by 072-942-9070 of Astrid by 073-968-3481.
* The ex-students union of Noorder Paarl High will meet on 25 March at 19:00 for an election of office bearers. The election will be followed by a “spit braai” (tickets are available at R25). DJ Neville will take everyone back to their school days with sounds from yesteryear. The school celebrates its 60th anniversary in 2013. For more information, call Alvira Goetham at 021-872-7016 or visit facebook: noorder paarl old students.
* Marathondag. Die Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n Marathondag op Saterdag 12 Maart by EJ’s Pub and Grill in die Paarl. Omtrent tien orkeste gaan die hele dag speel vanaf 09:00. Toegang is gratis. Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
* Diabetes. Die Diabetesondersteuningsgroep vergader op Donderdag 10 Maart om 18:00 by Paarl Medi-Clinic. Dieetkundige Hilde Woudberg is die spreker. Kontak sr Beckert by 021-871-1808 vir navrae.
* Wielie Walie. Neem jou 4- tot 7-jarige op Vrydag 11 Maart (15:00) en Saterdag 12 Maart (11:30) na Bargain Books in Paarl Mall om te luister na stories uit Wielie Walie, persoonlik vertel deur die bekroonde skrywer Louise Smit. Die boek sal te koop wees en die jongspan kan uitsien na lekker verrassings. Toegang is gratis. Kontak Carina by 021-863-0511.
* Gebedsoond. ’n Gebedsoond (dag van gebed) word aangebied op 30 Maart by die AGS Wellington asook in die Wellington Family Worship Centre. Om 06:00 word ’n gebedsbyeenkoms vir sakelui gehou en om 10:00 vir al die susters en vrou beide by die AGS Gemeente. Om 18:00 vind ’n intersessie plaas en om 19:00 word ’n groot gebedsaamtrek gehou beide by die Wellington Family Worship Centre. Vir navrae, skakel pastoor Loutjie van Wyk.
* Tentdienste. Die Ware Evangelie Pinksterkerk hou ’n tentveldtog tot 13 Maart in Chicago op die landjie. Weeksdae begin die diens om 19:00 en Sondag om 17:00.

Die tema is “Wonderlike dinge is besig om te gebeur” en die prediker is profeet John Slabbert. Kontak pastoor Gaby Antonie by 082-642-9737 met navrae.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za