ANGUS BUCHAN se welbekende Mighty Men-byeenkoms word die naweek van 18 tot 20 Maart op die plaas Elohim plaas (langs die R44) in Agter-Paarl gehou. Dié driedaagse saamtrek vir mans het die tema “Dying to Serve”. Vroue en kinders kan die Sondagoggenddiens bywoon. Dié saamtrek lok jaarliks duisende mans. Besoek www.mmccape.co. za. Bespreek kaartjies by www.compu ticket.com.