Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Finaliste aangewys

Finaliste aangewys
 
2011-03-10


Die finaliste van Little Miss Winelands is onlangs aangekondig tydens ’n heerlike piekniek by Goedemoed Country Inn, Paarl. Dogtertjies vanaf so ver as Houtbaai, Somerset-Wes, Durbanville, Velddrif, Franschhoek, Wellington, Paarl en Brackenfell is onder die finaliste.

Die beoordeling sal plaasvind op 12 Maart tydens ’n talentoggend vanaf 09:00 in die CP van der Merwe-saal op Wellington. Toegang is R20.

Die aand begin die kroningsfunksie om 19:00 (dieselfde plek) en sluit dit ’n volledige vertoning met twee gaskunstenaars en die parade deur die finaliste in al vyf kategorieë in. Kaartjies moet vooraf bespreek word by die organiseerder, Rietha Kruger, teen R100 per persoon by 083-460-2324 of info@misswinelands.co.za.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za