DIE Ligstraal Skool vir gestremdes hou op 12 Maart vir die ouers en gemeenskap vanaf 09:00 tot laat hul jaarlikse skoolbasaar.
Daar sal samoosas, pasteie, worsrolletjies, rooti’s, groente en vrugte, koeldrank, handwerk, gebak, konfyt, klereverkope, lekkernye, kindervermaak, gemmerbier en nog baie meer teen billike pryse aangebied word.