Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie Franschhoek polisie

Dankie Franschhoek polisie
 
2011-03-17


EK moes dokumente laat sertifiseer en ’n duimafdruk laat doen vir ’n bedlêende pasient, wat nie self Franschhoek polisiestasie toe kon gaan nie.

Inspekteur Riffel het binne ’n halfuur twee flink manne gestuur om die nodige te doen. Dankie vir diens!

L von Maltitz




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za