Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2011-03-17


* Dance. Santa Paarl Valley presents a picnic dance on 25 March at 20:00 at Allandale Prison. The band Swinging Matadors will entertain guests. For tickets (R60 per person), contact Linda 073-303-5669 or Nola on 083-599-2138.
* Reünie. ’n Reünie word beplan vir alle matrikulante van Bergrivier Hoërskool wat in 1981 gematrikuleer het. ’n Reëlingsvergadering word op 4 April by die skool gehou. Kontak Anthony Cavernelis by 083-447-0309.
* Paulus Joubert Sekondêr se matrikulante van 1996 beplan ’n reünie. Vir navrae, skakel Samantha by 072-942-9070 of Astrid by 073-968-3481.
* The ex-students union of Noorder Paarl High will meet on 25 March at 19:00 for an election of office bearers, followed by a “spit braai” (R25). DJ Neville will take everyone back to their school days with sounds from yesteryear. Contact Alvira at 021-872-7016.
* Market. The Laborie Lazy Days Market takes place every Saturday from 09:00 until 13:00, offering visitors an exciting and varied selection of lifestyle goods. These include freshly baked breads, coffee, cheese, olives, honey, charcuterie and other exciting fresh local produce exhibitors. There are also arts and craft stalls. Contact Ann Ferreira on 082-909-1116.
* Familie-samekoms. ’n Familie-samekoms word gehou op Sondag 20 Maart om 17:30 by die EFC kerk Franschhoek (naby die sportvelde in Groendal). Die sprekers is Gareth en Sandra Duffty van Wallis.
* Potters. On Saturday 19 March potters from all over the Peninsula and beyond will converge in large numbers on the Rondebosch Park, corner of Sandown and Campground Roads, Rondebosch. Trading will take place from 08:00 till 15:30. Entry is free, with a play area for kids, and food stalls. The terrain is wheelchair-friendly.

Contact Letitia on 021-979-3537.
* Gebedsoond. ’n Gebedsoond (dag van gebed) word aangebied op 30 Maart by die AGS Wellington asook in die Wellington Family Worship Centre. Om 06:00 word ’n gebedsbyeenkoms vir sakelui gehou en om 10:00 vir al die vroue van die AGS Gemeente. Om 18:00 vind ’n intersessie plaas en om 19:00 word ’n groot gebedsaamtrek gehou by die Wellington Family Worship Centre. Vir navrae, skakel pastoor Loutjie van Wyk.
* Diens. Die Ware Evangelie Pinksterkerk hou ’n diens op Sondag 20 Maart om 10:00 by die kerk in Amstelhoflaan met prediker profeet John Slabbert. Navrae by pastoor Gaby Antonie by 082-642-9737.
* Dans. Die Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n dans op 25 Maart met die orkes van Kobus Steenkamp. Toegang is R30 (R40 vir nie-lede). Almal word uitgenooi om die aand te kom geniet. Kontak Ciceel by 083-346-7083.
* Mans byeen. Angus Buchan se welbekende Mighty Men-byeenkoms word die naweek (18 tot 20 Maart) op die Elohim’s plaas (langs die R44) in Agter-Paarl gehou. Dié driedaagse saamtrek vir mans het die tema “Dying to Serve”. Vroue en kinders kan die Sondagoggenddiens bywoon.

Bespreek kaartjies by Computicket. Besoek www.mmccape.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za