Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tiende BMW rolbaltoernooi kry wenner

Tiende BMW rolbaltoernooi kry wenner
 
2011-03-17


DIE tiende BMW Besigheidsrolbaltoernooi wat deur die Paarl Rolbalklub aangebied is, is onlangs deur die span van African Transport Services (ATS) gewen.

Hulle het in die eindronde te staan gekom teen PricewaterhouseCoopers (PWC), een van die gunstelinge, maar het maklik met 21-7 gewen.

Vanjaar het 28 spanne aan die toernooi deelgeneem en die organiseerders hoop dat meer spelers aan rolbal bekend gestel word deur dié toernooi aan te bied.

Diegene wat belang stel om meer oor rolbal te leer, kan Jurie Wessels (082-923-3560), Richard Smidt (071-136-5405) of die klub na 17:00 by 021-872-7831 skakel.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za