Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Riverstones se Old Boys kies bestuur

Riverstones se Old Boys kies bestuur
 
2011-03-17


DIE Riverstones Rugbyklub se Old Boys-klub se nuwe bestuur vir 2011 is onlangs aangewys. Die bestuurslede is Kowie Adonis (voorsitter), Sammy Paulse (ondervoorsitter), Lincoln Abrahams (sekretaris), Edmund Qupa (hulpsekretaris), Neville Beukes (kassier) en Coenie Lesch (bemarkingsbestuurder).

Die klub is vanjaar by verskeie gemeenskapsprojekte betrokke. Hulle bied op Vrydag 25 Maart, ’n piekniekdans aan in die Paarl-Oosgemeenskapsaal. Toegang is R70. Skakel 021-982-6529 of 079-627- 2999 vir meer inligting.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za