Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Derde trofee in die kas

Derde trofee in die kas
 
2011-03-17


DIE manne van Vineyards het die derde trofee in hul kas nadat hulle onlangs die Young Gardens Sewes- rugbytoernooi gewen het.

Hulle het onder andere vir Paarl-klub, Windmeul, River-stones, Young Standards en Gardens pak slae gegee.

Die grootste oorwinning was in hul openingswedstryd teen Paarl waar die manne in maroen met 47-5 gewen het. Robin Petersen is as speler van die toernooi gekroon en het ook die meeste drieë aangeteken.

Vineyards, die huidige Paarl-streek en uitklopkampioen, speel dié Saterdag teen Goodwood (weg) vóór hul eerste liga-wedstryd. Verlede naweek het hulle teen Worcester Hamiltons op die CPUT-velde in Wellington kragte gemeet. Hulle oefen Dinsdae en Donderdae om 18:30 by Daljosafat-stadion.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za