DIE Three Ships Bourbon Cask Finish het by die Whisky Magazine se węreld-whiskytoekennings van 2011 die kategorie vir Best Rest of the World Blended Whisky gewen.
Die reeks Three Ships-whiskies word by die James Sedgwick-distilleerdery op Wellington vervaardig.