Skryf in vir eerste potjiekoskompetisie
2011-03-24
DIE Paarl Sakekamer nooi alle besighede uit om deel te neem aan die eerste Paarl Sakekamer Potjiekoskompetisie wat op 4 Mei gehou gaan word by die Paarl Rugbyklub vanaf 14:00. Inskrywings is R300 per span. Vir verdere besonderhede oor die kompetisie, kontak 078-028-8689 of info@paarlsakekamer.co.za.
More
News
|