Paarl-Oos verras Maties
2011-03-24
DIE eerste krieketspan van Maties het hulle Saterdag vasgeloop teen ’n begeesterde Paarl-Oos span. Met Tiaan Cloete (122 n.u.n 15x4 3x6 ) het die Paarliete 236/5 in hul toegelate 45 boulbeurte aangeteken. Hy is goed bygestaan deur Leroy Goliath (30 3x4). Maties kon net 195/10 aanteken met Curt Julies (26/4) en Cloete (35/3) wat uitstekend geboul het.
More
News
|