Boishaai troef Argentyne
2011-03-24
Boishaai het sy rugbyseisoen verlede Vrydag afgeskop met ’n wedstryd teen ’n toerspan van San Isidro uit Argentinië.
Die Paarliete het die wedstryd met 22-6 gewen. Die ander o.19 spanne (B 15-10, C 28-0 en D 24-7) het almal hul wedstryde gewen.
Eerskomende naweek speel Boishaai se eerste span teen die Hoërskool Punt van Mosselbaai by die Sutherland-sportvereniging se rugbydag.
More
News
|