Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2011-03-24


* Familiedag. Die Lighuis Familiekerk bied ’n familiedag met die fokus op die gesinslewe op Sondag om 09:00 en 19:00 by Charleston Hill Sekondêr. Die spreker is pastoor Derek Schroeder.
* Meeting. Paarl Pastors Fraternal will hold its annual meeting and election of the new executive on 31 March in the hall of the Toringkerk from 10:00 to 12:00. New members are welcome to attend or serve on the executive. The meeting is followed by a light lunch served for a donation. For enquiries, phone 082 854 6058.
* Spitbraai. Proviant Restaurant in die Paarl bied aan “The Wineberries” op Saterdag 26 Maart.

Daar sal ook ’n groot skerm vir die rugby wees, ’n sokkie en ’n spitbraai. Toegang is R95 en kan bespreek word by 021-863-0949.
* Dans. Die Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n dans op 25 Maart met die orkes van Kobus Steenkamp.

Toegang is R30 (R40 vir nie-lede). Kontak Ciceel by 083-346-7083.
* Reünie. Die 1961 matrieks van Hoër Meisieskool Paarl hou op Vrydag 25 Maart vanaf 10:00 die oggend hul 50 jaar reünie onder die eikebome by die skool. Kontak gerus vir Annekie Theunissen by 082-550-0223 met inligting.
* Musiek. Musiek in die Voorhuis by Mooikelder, Noord Paarl bied aan op Sondag om 17:00 die Quartette le Jidd aan met die musiek van Claude Bolling.

Toegang is R50/R30. Bring ’n piekniekmandjie en geniet die aand. Vir navrae en besprekings, kontak Adri by 082-749-8936 of 021-869-8787.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za