Uitvoering by kerk
2011-03-24
DIE lofprysingsgroep van die VGK Huguenot tree op in ’n uitvoering met die tema “Another Night of Golden Oldies” in die Strauss-saal op Saterdag 2 April om 19:00. Die popgroep The Larks gaan ook optree. Kaartjies is R20 (R10 vir kinders) by Okkie Petersen by 082-462-4721 of Clarence Carolissen by 083-268-5507.
More
News
|