Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Spog-plaas word opgeveil

Spog-plaas word opgeveil
 
2011-03-31


EEN van die Paarl se mooiste en spoggerigste plase, Vredenhof, kom volgende week weer onder die hamer. Vredenhof, aan die hange van Paarlberg in Paarl-Noord, maak deel uit van ’n likwidasie-veiling van ’n bekende boer, Freddie Kirsten. Die plaas het verlede jaar ook onder die hamer gekom, maar slegs ’n skamele R8 miljoen is daarvoor aangebied, terwyl daar bespiegel word dat die plaas minstens R30 miljoen werd is.


More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za