Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Inligting gesoek

Inligting gesoek
 
2011-03-31


OP 14 Februarie om ongeveer 08:30 het ’n vragmotor ’n manstudent, geklee in swart T-hemp en swart denimbroek, omgery by die vierrigtingstop by Breda- en Van der Lingenstraat in die Paarl.

Die vragmotor het nie stil gehou ná die ongeluk nie en omstanders het die jong man gehelp nadat hy bygekom het.

Enige ooggetuies of iemand met inligting, kontak asseblief vir my by 082-334-2954.

Amanda Potgieter




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za