Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lang pad huis toe vir my

Lang pad huis toe vir my
 
2011-03-31


EK het onlangs my fiets by Paarl Mall vasgemaak, by die Pick n Pay-ingang.

Toe ek terugkom ná my inkopies, was die voorwiel erg gebuig en die band gesny.

Ek kon glad nie huis toe ry nie en moes huis toe stap om my motor te gaan haal en my fiets na’n fietswinkel neem vir herstelwerk.

Ek kan nie glo dat iemand só gemeen is om “opsetlik” skade aan te rig aan ’n ander se eiendom nie. Ek is regtig baie teleurgesteld oor dié voorval.

Indien iemand gesien het wat gebeur het, sal ek baie bly wees om van u te verneem.

Skakel my gerus by 082-876-3866.

Cheryl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za