OP 2 April is dit W靡eld Outisme-bewusmakingsdag en as deel van die vieringe gaan die Boland Skool vir Outisme op Saterdag 16 April 地 pretstap hou.
Daar sal 地 5km prestap (08:00) en 地 10km pretstap (07:45) wees. 地 Vrolike kostuumtema, gesigverf en haarspuit word aangemoedig. Bewusmakingsbaniere en plakkate kan gedra word tydens die pretstap. Die eerste 300 deelnemers wat die pretstap voltooi, kry 地 medalje.
Die inskrywingskoste vir die 5km is R10 vir kinders en R20 vir volwassenes en vir die 10km is dit R20 vir kinders en R30 vir volwassenes. Persone met outisme stap gratis. Inskrywings sluit Maandag 11 April.
Die pretstap begin en eindig by die skool in Kotzestraat in Denneburg, Paarl.
Skakel Alecia by 084-610-9005 of Tanja by 084-209-6970.