Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Emo Adams sing in die Paarl

Emo Adams sing in die Paarl
 
2011-03-31


PLAASLIKE kunstenaars Loren Erasmus en Danie du Toit gaan op Sondag 17 April saam met Emo Adams, Sasha-Lee, Jonathan Ruban, Quinton Manuels en die Take Note Band die verhoog deel tydens ’n program in die Strauss-saal, Paarl om 19:30.

Erasmus gaan ook ’n duet saam met Emo Adams sing.

Kaartjies is R80 per persoon (R30 vir kinders onder 12) en kan bespreek word by Loren Erasmus by 073-627-1709.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za